RANT EN DAL PRISMA IS ʼN GEMEENTE WAT TERDEË BEWUS IS VAN DIE GROOT GENADE VAN GOD. ONS LOOF DIE HERE VIR SY GOEDHEID EN GUNS

Eredienste is op Sondae gedurende die kwartaal is daar oggend- asook aanddienste, die kleinspan kan gedurende die oggenddiens hulself geniet, daar is n baba, peuter asook kleuter bediening tydens die oggend erediens. Die tieners geniet hul bediening in die aande, waar die diens ook n meer lewendige lofprysing geniet. Sondae: 08:30 – Erediens en Prisma Kidz 17:30 – Aanddiens 18:45 – DieSel Connect Hou asseblief sosiale media dop vir die ander bedieninge?

Rant en Dal Prisma is ʼn gemeente wat terdeë bewus is van die groot genade van God. Ons loof die Here vir sy goedheid en guns.

Eredienste is op Sondae gedurende die kwartaal is daar oggend- asook aanddienste, die kleinspan kan gedurende die oggenddiens hulself geniet, daar is n baba, peuter asook kleuter bediening tydens die oggend erediens. Die tieners geniet hul bediening in die aande, waar die diens ook n meer lewendige lofprysing geniet.

Sondae:
08:30 – Erediens en Prisma Kidz

17:30 – Aanddiens

18:45 – DieSel Connect

Hou asseblief sosiale media dop vir die ander bedieninge?